Time: 17 Februarie 2012 to 17 Maart 2012
Plek: Gemeenskap van Pretoria-Oos
Event Type: fondsinsameling
Georganiseer deur: NG Tygerpoort - Nadia
Nuutste Aktiwiteit: 8 Mar
Export to Outlook or iCal (.ics)
BAIE DANKIE!
Namens die Beeld-Kinderfonds sê ek graag baie dankie vir die groothartige bydrae van R21 960.00.
Dis vir ons ‘n riem onder die hart dat u aan Beeld-Kinderfonds gedink het en sodoende dit vir ons moontlik maak om die mikpunt van R4,3 miljoen te haal teen Maart 2012.
Wees verseker dat die bydrae aangewend sal word om die nood van duisende sorgbehoewende kinders in kinderhuise, plekke van veiligheid, pleegsorghuise en in armoedige gemeenskappe aan te spreek, deur in hul basiese behoeftes te voorsien, maar ook hulle horisonne te verbreed.
Vir meer inligting oor die Beeld-Kinderfonds, asook fondsinsamelingsprojekte wat aangebied word, besoek gerus op webblad op www.beeldkinderfonds.co.za
Ek vertrou dat ons weer in die toekoms op u ondersteuning sal kan staatmaak.
Kinderfonds groete
Welkom by
NG Tygerpoort
© 2012 Created by NG Tygerpoort.
Powered by
RSVP vir Beeld-Kinderfonds om te kan saamgesels!
Join NG Tygerpoort