Time: 2 Februarie 2012 to 29 Februarie 2012
Plek: Carino Huis
Event Type: veiligheidshuis
Nuutste Aktiwiteit: 2 Feb
Export to Outlook or iCal (.ics)
Carino Huis in Silverton benodig baie dringend ʼn yskas in goeie werkende toestand.
Kontak besonderhede: Marie-Leen Liebenberg, CMR Silverton (012) 804 1928
Carino Huis is ʼn veiligheidshuis onder beskerming van die CMR. Kinders wat uit hul ouers se sorg verwyder is, word hier gehuisves totdat ʼn permanente plasing gedoen kan word. Aangesien dit nie ʼn staatsinstelling is nie, steun ons op die gemeenskap om die huis in stand te hou.
Ons benodig ook ʼn klein toonbank yskas vir ʼn kliënt (hulle ruimte is baie beperk.)
Ons sal baie dankbaar wees as daar iemand is wat ons kan help.
Welkom by
NG Tygerpoort
© 2012 Created by NG Tygerpoort.
Powered by
RSVP vir Carino Huis om te kan saamgesels!
Join NG Tygerpoort