Time: 10 Februarie 2012 om 18:00 tot 29 Februarie 2012 om 19:00
Plek: Gemeenskap in en om Hoedspruit
Event Type: skenking
Georganiseer deur: NG Tygerpoort
Nuutste Aktiwiteit: 10 Feb
Export to Outlook or iCal (.ics)
Ons is baie dankbaar vir al die ondersteuning, hulp, oproepe en gebede uit die familie van ons Sinode.
Die drinkwater wat nog op pad is (beloftes) is nog baie nodig.
Dankie vir die skenkings, ons sal dit beslis oordeelkundig aanwend.
Bid julle die Here se seën toe
Welkom by
NG Tygerpoort
© 2012 Created by NG Tygerpoort.
Powered by
RSVP vir Die jongste oor die situasie in Kampersrus gemeente wat deur die vloede geraak is om te kan saamgesels!
Join NG Tygerpoort