27 Mei 2012 van 15:00 tot 16:30 – Kerkgebou NG Gemeente Tygerpoort bied op Sondag 27 Mei 2012 om 15:00 hul winterliefdadigheidskonsert ten bate van “Projek Winterhoop” in samewerking met Palisander Kamerkoor aan. Geniet ‘n middag propvol koo… Georganiseer deur NG Tygerpoort - Ruanne | Tipe: fondsinsameling
27 Mei 2012 van 15:00 tot 16:00 – Die ou Bosmanstraat Kerk ʼn Gebedsbyeenkoms is by Melodi ya Tshwane (Bosmanstraat Kerk) in Pretoria gereël vir 27 Mei 2012 om 15:00. Almal word hartlik uitgenooi om te kom deelneem aan hierdie wonderlike gebeurtenis. Sekuri… Georganiseer deur Oostelike Sinode | Tipe: gebedsbyeenkoms
24 Mei 2012 van 10:00 tot 11:00 – Gemeentesaal Byeenkoms vir Senior Lidmate op 24 Mei in die gemeentesaal. Dr Herman Semmelink gesels oor mediese sorg vir die senior persoon. Tiertjie Kleuterskool gaan ook by die geleentheid vir al die oupa’s en… Georganiseer deur NG Tygerpoort - Emsie | Tipe: byeenkoms, vir, senior, lidmate
20 Mei 2012 om 18:30 tot 23 Mei 2012 om 20:00 – Kerkgebou PINKSTER 2012 Die lewe in oorvloed! Pinkster is die tyd waarin ons nadink oor die werk van die Gees. Die Gees skenk aan ons God se lewe in oorvloed! Die Gees stel ons in staat om God se nuwe lewe… Georganiseer deur Zander vd Westhuizen | Tipe: pinkster
19 Mei 2012 van 8:30 tot 12:00 – Skuilkrans Gemeente 'n Hartlike uitnodiging aan die vroue van ons gemeente om 'n baie spesiale Herfskonferensie van die Oostelike Sinode by te woon. Die spreker is ds Nico van Rensburg van Helikonpark-Gemeente met die t… Georganiseer deur Oostelike Sinode | Tipe: herfskonferensie
17 Mei 2012 van 18:30 tot 19:30 – Kerkgebou Die Hemelvaartdiens vind Donderdag 17 Mei om 18:30 in die kerkgebou plaas. Georganiseer deur NG Tygerpoort | Tipe: hemelvaartdiens
6 Mei 2012 van 8:00 tot 11:00 – Kerkgebou Tygerpoort Gemeente nooi jou graag om die Paassangdiens by te woon. Ons eie koor en die koor van Laerskool Tygerpoort tree op. Georganiseer deur NG Tygerpoort | Tipe: paassangdiens
26 April 2012 van 9:00 tot 15:00 – Ludwig Roosplaas by Wallmansthal 'n Uitstappie na Ludwig se Roosplaas by Wallmansthal vind op 26 April plaas. Die bussie vertrek 09:00 vanaf die kerkterrein en behoort weer 15:00 terug te wees. Koste beloop R100 per persoon. Belangs… Georganiseer deur NG Tygerpoort - Fritz Rischmuller | Tipe: uitstappie
15 April 2012 van 10:00 tot 12:00 – Tygerpoort Kapel Eredienste in Zulu word 15 April 2012 vir die eerste keer by Tygerpoort Gemeente aangebied. Daarna vind dit elke derde Sondag van ‘n maand om 10:00 in die kapel plaas. Bring dit asseblief onder die w… Georganiseer deur NG Tygerpoort | Tipe: erediens
6 April 2012 to 9 April 2012 – Tygerpoort Vanjaar vier ons Goeie Vrydag op 6 April. Die erediens en Nagmaal word om 09:00 in die kerkgebou deur dr Ferdie Clasen gelei. Kom geniet Tygerpoort se tradisionele Paasontbyt saam op 8 April om 08:00… Georganiseer deur NG Tygerpoort | Tipe: paasfees
Welkom by
NG Tygerpoort
© 2012 Created by NG Tygerpoort.
Powered by