3 Junie 2012 heeldag – Durban - Pietermaritzburg Die Comrades Marathon vind vanjaar op 3 Junie plaas. Atlete wat aan die Two Oceans, Loskopdam, Suikerbosrand, City-to-City en enige plaaslike marathons deelneem, kan deur middel van hul deelname fond… Georganiseer deur NG Tygerpoort | Tipe: fondsinsameling
7 Julie 2012 to 15 Julie 2012 – Maputo, Mosambiek NG Gemeente Tygerpoort het die voorreg om 7-15 Julie 2012 na Maputo, Mosambiek uit te reik. Gemeentes in die Oostelike Sinode van die NG Kerk is reeds jare by die werk in Mosambiek betrokke. Ons geme… Georganiseer deur NG Tygerpoort - Riana | Tipe: mosambiek, uitreik
1 September 2012 to 9 September 2012 – Namakwaland Dr Ferdie Clasen en sy vrou, Lizelle, nooi die gemeente om saam met hulle die wonderwêreld van Namakwaland te gaan verken. Die toer vind 1-9 September 2012 plaas en kos R7 900 per persoon wat deel. H… Georganiseer deur NG Tygerpoort - Louise-Marié | Tipe: toer
Welkom by
NG Tygerpoort
© 2012 Created by NG Tygerpoort.
Powered by