Time: 24 Januarie 2012 om 18:00 tot 31 Maart 2012 om 19:00
Plek: NG Gemeente Tygerpoort
Event Type: kwartaaltema
Georganiseer deur: NG Tygerpoort
Nuutste Aktiwiteit: 24 Jan
Export to Outlook or iCal (.ics)
Tygerpoort Gemeente gaan hierdie jaar die uitdaging aanvaar om nuwe geloofsgewoontes te bemeester!
Die geloofsgewoontes sluit by ons visie van geloofsvorming, geloofsgemeenskap en geloofsdeling aan.
Die hele proses word in ons kwartaalgids uiteengesit en elke gesin word genooi om hieraan deel te neem aangesien dit ook deel van die kategeseproses is.
Voeg Kommentaar By
Het Sondag vergeet om die kwartaalgids te neem, maar dit is seker nie 'n treinongeluk nie.
Welkom by
NG Tygerpoort
© 2012 Created by NG Tygerpoort.
Powered by
.
RSVP vir Geloofsgewoontes om te kan saamgesels!
Join NG Tygerpoort