NG Tygerpoort

NG Tygerpoort

Vloedgeteisterde gebiede

Meer Besonderhede

Vloedgeteisterde gebiede

Time: 29 Januarie 2012 to 5 Februarie 2012
Plek: NG Tygerpoort
Event Type: uitreik
Georganiseer deur: Ferdie Clasen
Nuutste Aktiwiteit: 24 Jan

Export to Outlook or iCal (.ics)

Beskrywing Van Gebeure

As gevolg van die onlangse vloede ondervind Hoedspruit en omgewing 'n groot tekort aan drinkwater.

Lidmate van Tygerpoort word versoek om eerskomende Sondag gebottelde water saam te bring sodat ons dit aan die gemeente in Hoedspruit kan besorg vir gebruik in die gemeente sowel as die hele gebied.

 

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

RSVP vir Vloedgeteisterde gebiede om te kan saamgesels!

Join NG Tygerpoort

Gaste (1)

NG Tygerpoort

© 2012   Created by NG Tygerpoort.   Powered by .

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service