DIE BYBEL SÊ SO?
-oor hoe ons die Bybel verantwoordelik lees-
Tweede kwartaal 2012
Volgelinge van Jesus is lewenslange leerlinge!!!
PROGRAM
Ons gesels hierdie kwartaal saam oor hoe om die Bybel verantwoordelik te lees. Ons gebruik die huwelik as voorbeeld
6 Mei Die Bybel kan gevaarlik wees!
(oor hoe om die Bybel verantwoordelik te lees)
13 Mei Dit kom van ver af...
(oor hoe die vorm van die huwelik ontwikkel het)
3 Junie Wat staan daar regtig?
(oor ons soeke na Bybelse riglyne vir die huwelik)
10 Junie Trou is nie perdekoop nie!
(oor vandag se uitdagings, bv trou of saambly?)
Plek: Kapel
Lede: 6
Nuutste Aktiwiteit: 12 Apr
This group does not have any discussions yet.
Voeg Kommentaar By
Een van die positiewe gevolge van die ballingskap was dat gelowiges begin besef het God is nie net in die tempel nie, maar dat Hy oral teenwoordig is. Daarom het hulle tydens ballingskap in huise begin bymekaarkom om erediens te hou. Dit het later ontwikkel in die sinagogediens. Tydens hierdie byeenkomste is daar gebid (en ook gesing en saam uit die Skrifte gelees). Behalwe in progressiewe Joodse gemeentes, is dit tot vandag die gebruik dat slegs mans aan die erediens deelneem. Vroue is slegs toeskouers, en sit gewoonlik ook op 'n aparte plek.
Kommentaar deur Imre Viljoen op 13 Februarie 2011 om 19:15 Welkom by
NG Tygerpoort
© 2012 Created by NG Tygerpoort.
Powered by
Jy moet 'n lid wees van Bybelskool om kommentaar te lewer!