NG Tygerpoort

Christelike leer en leefstyl

Inligting

Christelike leer en leefstyl

Is homoseksualisme aanvaarbaar? Saambly? Wat moet ons die "nuwe hervormers" antwoord as hulle Jesus se Godheid ontken? Is dit reg om te bid vir welvaart en voorspoed?

Kom gesels saam.

Plek: Silver Lakes
Lede: 3
Nuutste Aktiwiteit: Des 14, 2011

Gespreksforum

Wes-Kaapse sinode aanvaar Belharbelydenis. Wat nou?

Begin deur Koos Marais. Laaste reaksie deur Koos Marais Des 14, 2011. 2 Replies

  Die drie belydenisskrifte van die NG Kerk was vir baie eeue goed genoeg, maar toe kom die VGK in 1986 en plaas die Belharbelydenis op die tafel. Sedertdien weier die VGK om hoegenaamd met die NG…Meer

The Tree of Life

Begin deur Koos Marais Aug 15, 2011. 0 Replies

Ons het gisteraand Brad Pitt se "Tree of Life" gaan kyk. Nou nie juis ligte vermaak nie, maar iets wat mens diep laat dink. Soos so baie Hollywoodprodukte is dit 'n soeke na antwoorde op die groot…Meer

Die perfekte gebed

Begin deur Koos Marais Apr 29, 2011. 0 Replies

 Niemand minder as Jesus Christus self het vir ons geleer hoe om te bid. Hoekom wil ons die wiel weer uitvind? Hoekom aanvaar ons nie maar net Sy raad/opdragte nie? Seker maar omdat ons sondaars…Meer

“Ek-sê-niks-isme”

Begin deur Koos Marais Apr 23, 2011. 0 Replies

  Vir iemand wat nou net die term “Ek-sê-niks-isme” uitgedink het (ek dink ek het dit uitgedink) gaan ek nou, ironies genoeg, ‘n wingerd vol wrang woorde gebruik om te verduidelik. Miskien is dit…Meer

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Christelike leer en leefstyl om kommentaar te lewer!

Kommentaar deur Koos Marais op 26 Augustus 2011 om 9:27
Alle kunstenaars probeer die Skepper en Sy Skepping verheerlik, selfs al glo en weet hulle dit nie. Sê ook Christa Steyn dit Woensdagaand dit op Kwela toe Coenie haar vra wat maak 'n begeleier goed: "1. Jy moet luister (Jak1:19)2. Partykeer is daar net 'n Grootsheid rondom my."
 

Lede (3)

 
 
 

© 2012   Created by NG Tygerpoort.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service