NG Tygerpoort

Visie


God se droom


Ons glo God se droom is dat alle mense sy liefde moet ervaar.


Daarom is ons visie –

om só kerk te wees dat God die wêreld ook deur ons kan liefhê.

 

 

Ons wil graag hierdie visie laat waar word deur-

Onvoorwaardelik aan God gehoorsaam wees;     
Onherroeplik aan mekaar verbind wees;     
God se liefde met alle mense deel.

 

Na aanleiding van ons visie word ons werksaamhede gerig deur 'n proses van:   

Geloofsvorming (ons verhouding met God) 

Geloofsgemeenskap (ons verhouding met mekaar)

Geloofsdeling (ons verhouding met die wêreld)

© 2012   Created by NG Tygerpoort.   Powered by .

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service