NG Tygerpoort

NG Tygerpoort se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon

Beeld-Kinderfonds at Gemeenskap van Pretoria-Oos

17 Februarie 2012 to 17 Maart 2012
BAIE DANKIE! Namens die Beeld-Kinderfonds  sê  ek  graag  baie dankie vir die groothartige bydrae van R21 960.00. Dis vir ons ‘n riem onder die hart dat u aan Beeld-Kinderfonds gedink het en sodoende dit vir ons moontlik maak om die mikpunt van R4,3 miljoen te haal teen Maart 2012. Wees verseker dat die bydrae aangewend sal word om die nood van duisende sorgbehoewende kinders in kinderhuise, plekke van veiligheid, pleegsorghuise en in armoedige gemeenskappe aan te spreek, deur in hul basiese…See More
Event posted by NG Tygerpoort 17 Feb
Profile Icon
Events posted by NG Tygerpoort 15 Feb
Profile Icon
Blog posts by NG Tygerpoort 10 Feb
Profile Icon

Die jongste oor die situasie in Kampersrus gemeente wat deur die vloede geraak is at Gemeenskap in en om Hoedspruit

10 Februarie 2012 om 18 tot 29 Februarie 2012 om 19
Ons is baie dankbaar vir al die ondersteuning, hulp, oproepe en gebede uit die familie van ons Sinode.Die drinkwater wat nog op pad is (beloftes) is nog baie nodig.Dankie vir die skenkings, ons sal dit beslis oordeelkundig aanwend.Bid julle die Here se seën toeSee More
Event posted by NG Tygerpoort 10 Feb
Profile Icon

Bybelskool

Thumbnail
Die Bybelskool word elke Sondag 26 Februarie tot 25 Maart 2012 om 09:00 of 17:00 by Tygerpoort Gemeente aangebied. Hierdie kwartaal se tema is Die NG Kerk ... Wie is ons en wat doen ons?See More
Charlene Els is deel van NG Tygerpoort se groep 6 Feb
Profile Icon
Events posted by NG Tygerpoort 2 Feb
Profile Icon
NG Tygerpoort commented on Karin Venter's group 'Gebedsbediening - Laat ons vir jou bid!'
Versoek dat daar vir Deon Joubert gebid word. Hy gaan emosioneel deur 'n baie moeilike tyd. (Hy en sy vrou is uitmekaar uit)
1 Feb
Profile Icon

Preek 29/01/2012

Blog post by NG Tygerpoort 1 Feb
Profile Icon

24-26 Februarie 2012 at Bayete Adventures

24 Februarie 2012 om 15 tot 26 Februarie 2012 om 15
Is jy in die senior kategese en lus vir avontuur? Dan is hierdie kamp net vir jou! Die naweek van 24-26 Februarie kamp ons by Bayete Adventures teen R400 per persoon en gesels saam oorPractice what you preach.Ons vertrek Vrydag 15:00 vanaf die kerk en behoort Sondag 14:00 weer terug te wees by die kerk.So tussen die avontuur, swem, kuier, eet, ontspan en sing, praat ons ook saam met die leiers en leer by mekaar en leer mekaar sommer beter ken ook. Jy moet definitief jou swemklere inpak asook…See More
Event posted by NG Tygerpoort 26 Jan
Profile Icon
Events posted by NG Tygerpoort 24 Jan
Profile Icon
Koos Marais commented on NG Tygerpoort's event 'Geloofsgewoontes'
Het Sondag vergeet om die kwartaalgids te neem, maar dit is seker nie 'n treinongeluk nie.
24 Jan
Profile Icon

Geloofsgewoontes at NG Gemeente Tygerpoort

23 Januarie 2012 om 18 tot 31 Maart 2012 om 19
Tygerpoort Gemeente gaan hierdie jaar die uitdaging aanvaar om nuwe geloofsgewoontes te bemeester!Die geloofsgewoontes sluit by ons visie van geloofsvorming, geloofsgemeenskap en geloofsdeling aan.Die hele proses word in ons kwartaalgids uiteengesit en elke gesin word genooi om hieraan deel te neem aangesien dit ook deel van die kategeseproses is.See More
Koos Marais is attending NG Tygerpoort's event 24 Jan
Profile Icon
Profile Icon

Geloofsgewoontes at NG Gemeente Tygerpoort

23 Januarie 2012 om 18 tot 31 Maart 2012 om 19
Tygerpoort Gemeente gaan hierdie jaar die uitdaging aanvaar om nuwe geloofsgewoontes te bemeester!Die geloofsgewoontes sluit by ons visie van geloofsvorming, geloofsgemeenskap en geloofsdeling aan.Die hele proses word in ons kwartaalgids uiteengesit en elke gesin word genooi om hieraan deel te neem aangesien dit ook deel van die kategeseproses is.See More
Event updated by NG Tygerpoort 23 Jan
Profile Icon
NG Tygerpoort left a comment for Charlene Els
Baie welkom, Charlene!
23 Jan
Profile Icon
Events posted by NG Tygerpoort 20 Jan

NG Tygerpoort se Fotos

Besig om te laai...
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

NG Tygerpoort se Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

NG Tygerpoort's Blog

NG Tygerpoort

Preek 5 Februarie 2012 nr 2

Gepubliseer op 10 Februarie 2012 om 15:32 — 0 Comments

NG Tygerpoort

Dr Z vd Westhuizen 5 Februarie 2012 Nr 1

Gepubliseer op 5 Februarie 2012 om 15:00 — 0 Comments

NG Tygerpoort

Preek 29/01/2012

Gepubliseer op 30 Januarie 2012 om 11:30 — 0 Comments

NG Tygerpoort

Preek 4 Desember 2011

Gepubliseer op 4 Desember 2011 om 9:00 — 0 Comments

Kommentaar Muur (2 kommentare)

Jy moet 'n lid van NG Tygerpoort wees om kommentaar te lewer!

Join NG Tygerpoort

Om 17:23 op 25 Augustus 2011, het Sharon JacobsSharon Jacobs gesê…

Ek is so bietjie stadig met die tegnologie - maar ek gaan nou my deel hier begin bring!!! ek hoop almal kan ook sommer op die wa spring en saam gesels - net soos op Facebook

Om 22:01 op 9 Februarie 2011, het Helene van den HeeverHelene van den Heever gesê…
Baie geluk met 'n interessante webblad. Ek sou net voorstel dat op die hoofblad die bankbesonderhede nie in dieselfde blokkie as 'Ons Visie' publiseer word nie maar wel in die regterkolom :>)
 
 
 

© 2012   Created by NG Tygerpoort.   Powered by .

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service