NG Tygerpoort

Koos Marais
  • Manlik
  • pretoria
  • South Africa
Stuur Aan Twitter

Gifts Received

Gift

Koos Marais has not received any gifts yet

Give a Gift

 

Koos Marais se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Koos Marais commented on Ruanne Ruthvin's photo
Thumbnail

NG Tygerpoort, SAOB 1984, Pyporrel speeltafel

"Ruanne speel die orrel soos Richie McCaw se rugby: Passie, kennis en kuns."
4 Mar
Koos Marais shared Ruanne Ruthvin's photo on Facebook
4 Mar
Koos Marais commented on NG Tygerpoort's event 'Geloofsgewoontes'
"Het Sondag vergeet om die kwartaalgids te neem, maar dit is seker nie 'n treinongeluk nie."
24 Jan
Koos Marais is attending NG Tygerpoort's event

Geloofsgewoontes at NG Gemeente Tygerpoort

23 Januarie 2012 om 18 tot 31 Maart 2012 om 19
Tygerpoort Gemeente gaan hierdie jaar die uitdaging aanvaar om nuwe geloofsgewoontes te bemeester!Die geloofsgewoontes sluit by ons visie van geloofsvorming, geloofsgemeenskap en geloofsdeling aan.Die hele proses word in ons kwartaalgids uiteengesit en elke gesin word genooi om hieraan deel te neem aangesien dit ook deel van die kategeseproses is.See More
24 Jan
Koos Marais liked NG Tygerpoort's event Geloofsgewoontes
24 Jan
Koos Marais posted blog posts
Des 19, 2011
Koos Marais het reageer op Koos Marais se gesprek 'Wes-Kaapse sinode aanvaar Belharbelydenis. Wat nou?' in die groep Christelike leer en leefstyl
"Ek het 'n "snaakse" belewenis gehad verlede Vrydag. 'n Gedenkdiens vir 'n vriend bygewoon in die St Stephens NG Kerk in Kaapstad. NG? St Stephens? Blykbaar die enigste NG Kerk vernoem na 'n heilige. Ook blykbaar 'n…"
Des 14, 2011
Ignatius Cronje het reageer op Koos Marais se gesprek 'Wes-Kaapse sinode aanvaar Belharbelydenis. Wat nou?' in die groep Christelike leer en leefstyl
"Ek stem saam dat die Belharbelydenis nie die toets van 'n belydenisskrif slaag nie. Ek beskik ook nie naastenby oor die nodige kennis om so 'n volledige analise soos hierbo te gee nie, maar wat vir my duidelik blyk is dat daar 'n…"
Des 6, 2011
Ignatius Cronje is deel van Koos Marais se groep
Thumbnail

Christelike leer en leefstyl

Is homoseksualisme aanvaarbaar? Saambly? Wat moet ons die "nuwe hervormers" antwoord as hulle Jesus se Godheid ontken? Is dit reg om te bid vir welvaart en voorspoed?Kom gesels saam.See More
Des 6, 2011
Koos Marais posted a blog post

Situational Awareness

Jammer vir die Engels. Toespraak wat ek Vrydagaand by 'n vlerkiesparade van 'n klomp nuut gekwalifiseerde vlieëniers gemaak het. Ek het gedink dit sal interessant vir gemeentelede wees om te sien hoe vliegkonsepte aansluit by ons gewone lede: Situational Awareness Just before I commenced my instrument rating training I asked Jannie what he considered  the most important aspect of the training and he responded immediately by saying, “Situational Awareness”.  Of course he was right, but exactly…See More
Nov 7, 2011
Toy Bester liked Koos Marais's video
Nov 4, 2011
Toy Bester liked Koos Marais's video
Nov 4, 2011
Koos Marais posted a video

Sake-ontbyt saam met Dawie Klopper

Die bekende finansiële kenner, Dawie Klopper van PSG Konsult, het Vrydag 21 Oktober 2011 tydens 'n sake-ontbyt gesels oor die stand van die wêreldekonomie en hoe dit ons kerk en gemeente raak. Dawie is positief, maar sê dat ons moet werk skep. Daar…
Oct 24, 2011
Koos Marais commented on Koos Marais's group 'Christelike leer en leefstyl'
"Alle kunstenaars probeer die Skepper en Sy Skepping verheerlik, selfs al glo en weet hulle dit nie. Sê ook Christa Steyn dit Woensdagaand dit op Kwela toe Coenie haar vra wat maak 'n begeleier goed: "1. Jy moet luister (Jak1:19)2.…"
Aug 26, 2011
Louise-Marié van Zijl commented on Koos Marais's video
Thumbnail

NG Gemeente Tygerpoort verjaar

"Ek wil graag vir elkeen wat sy kant gebring het met hierdie feesvieringe, 'n BEAR-HUG gee!  Elkeen verdien 'n druk en 'n kompliment!"
Aug 22, 2011
NG Tygerpoort commented on Koos Marais's video
Thumbnail

NG Gemeente Tygerpoort verjaar

"Baie dankie vir die foto's, Koos. Aan die wat die fees gemis het, julle kan gerus la-a-ang krokodiltrane huil. Dit was HEERLIK!"
Aug 22, 2011

Roepman

Ons het "Roepman" gaan kyk gisteraand. Maak my trots om Afrikaans te wees. Skielik vra Ingrid my waar is die Engelse SA kultuur? Ons het wel swak "kuns" in Afrikaans, maar daar is baie uitstekende goed, soos Roepman. Maar waar is die Engelse goed, wat spesifiek Suid Afrikaans is?

Koos Marais se Fotos

Besig om te laai...
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Koos Marais se Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Koos Marais's Blog

Pierre

Gepubliseer op 19 Desember 2011 om 11:13 — 0 Comments

“Dink jy hy het die Here geken?” vra Ingrid my.

Pierre was eenvoudig. Alleen. Eensaam. Agtien jaar het ek hom behandel.

Laasweek vertel hy dat hy graag in die Brooklynsentrum kuier. “Aaa, Brooklyn, Ciao, ons gunsteling wegkruipplek Sondagaande”, het ek gesê.

Ek kon die hunkering in sy oë sien, maar Sondagaand het ek die stemmetjie stil gemaak.

Dit is só lekker. Romanties. Net ons twee, alleen, met ons glasies Pinot Noir.

Die stem oor die foon het gesê daar…

Meer

Pierre

Gepubliseer op 14 Desember 2011 om 19:42 — 0 Comments

“Dink jy hy het die Here geken?” vra Ingrid my.

 Pierre was eenvoudig. Alleen. Eensaam. Agtien jaar het ek hom behandel. 

 Laasweek vertel hy dat hy graag in die Brooklynsentrum kuier. “Aaa, Brooklyn, Ciao, ons gunsteling wegkruipplek Sondagaande”, het ek gesê.

 Ek kon die hunkering in sy oë sien, maar Sondagaand het ek die stemmetjie stil gemaak.

 Dit is só lekker. Romanties. Net ons twee, alleen,…

Meer

Situational Awareness

Gepubliseer op 6 November 2011 om 11:34 — 0 Comments

Jammer vir die Engels. Toespraak wat ek Vrydagaand by 'n vlerkiesparade van 'n klomp nuut gekwalifiseerde vlieëniers gemaak het. Ek het gedink dit sal interessant vir gemeentelede wees om te sien hoe vliegkonsepte aansluit by ons gewone lede:

 

Situational Awareness

 

Just before I commenced my instrument rating training I asked Jannie what he considered  the most important aspect of the training and he responded…

Meer

Hoekom skryf ek?

Gepubliseer op 3 Julie 2011 om 13:44 — 0 Comments

Hoekom skryf ek?

 

Die regte vraag sou eerder wees “Hoekom leef ek?” Skrywers sê dat hulle sukkel om te verduidelik waarom hulle ink op papier uitmors of die toetssleutels van hulle rekenaars aanrand. Dit is vir hulle ‘n pynlike wroeging om sin te maak van hierdie verterende obsessie om wilde woorde te vang en in te span.

 Antjie Krog skryf omdat sy woedend is. Stephen King en Margaret Atwood het volledige boeke geskryf oor…

Meer

Kommentaar Muur (1 kommentaar)

Jy moet 'n lid van NG Tygerpoort wees om kommentaar te lewer!

Join NG Tygerpoort

Om 8:50 op 15 April 2011, het NG Tygerpoort gesê…
Baie welkom, Koos!
 
 
 

© 2012   Created by NG Tygerpoort.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service