NG Tygerpoort

Die bekende finansiële kenner, Dawie Klopper van PSG Konsult, het Vrydag 21 Oktober 2011 tydens 'n sake-ontbyt gesels oor die stand van die wêreldekonomie en hoe dit ons kerk en gemeente raak. Dawie is positief, maar sê dat ons moet werk skep. Daar is baie geleenthede vir groei in SA.

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van NG Tygerpoort om kommentaar te lewer!

Join NG Tygerpoort

© 2012   Created by NG Tygerpoort.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service